Terme & Voorwaardes

Welkom by Oom Dion Vervoer. Deur van ons dienste gebruik te maak, stem jy in tot die onderstaande terme en voorwaardes. Hierdie bepalings is van toepassing op alle besprekings, passasiers en pakkie vervoer.

1. Algemene Voorwaardes

Alle besprekings is onderhewig aan beskikbaarheid. Oom Dion Vervoer behou die reg voor om enige bespreking te weier of te kanselleer indien nodig.

2. Betaling

3. Reistye & Skedule

Die volgende tye dien as riglyn vir die Kathu roete en kan aangepas word indien nodig:

Let wel: Tye is geskat en kan verander as gevolg van verkeer, weer of operasionele redes.

4. Kansellasiebeleid

5. Laat Kom & Geen Opdaag (No-Show)

6. Passasier Gedrag

7. Pakkie Vervoer

8. Aanspreeklikheid

Oom Dion Vervoer sal nie aanspreeklik gehou word vir:

9. Herskedulering

10. Indemniteit & Aanspreeklikheid

Ek verstaan en aanvaar dat alle vervoer deur Oom Dion Vervoer op eie risiko gebruik word. Die bestuurder en personeel sal redelike sorg toepas, maar kan nie aanspreeklik gehou word vir enige beserings, verlies of skade nie.

Ek erken dat ek onder die beheer en leiding van die bestuurder sal wees tydens die rit en dat alle instruksies gevolg moet word.

Oom Dion Vervoer, sy werknemers en agente sal nie aanspreeklik wees vir:

Ek doen hiermee afstand van enige eise teen Oom Dion Vervoer en stem in om hulle te vrywaar teen enige skade of eise wat mag ontstaan.

11. Wysigings

Oom Dion Vervoer behou die reg om hierdie terme en voorwaardes enige tyd te wysig. Opgedateerde weergawes sal op die webwerf beskikbaar wees.

12. Kontak

Vir enige navrae of besprekings:

WhatsApp: 083 453 0640